Hannaline

Baie baie dankie! Ek is bly julle het die fotos ontvang, en weereens baie dankie vir al julle moeite, ek waardeer dit baie! Julle het my regtig gehelp om my droom rok n realiteit te maak! - Hannaline

Read More

Beudene Drotsky

Dear Lubellos, I thank you and your team SO much for my beautiful, elegant wedding dress! I felt like a fairy! Kendall-Leigh and Thembi did such a wonderful job, every time they made me felt welcome and at home, they…

Read More